Nelspruti
3 customer reviews
Heleen Steyl
Oeee dit was nou vreklekker en spesiale oomblikke vasgevang vir altyd! Baie dankie vir puik diens!
Reviewed on Facebook
Anke Oosthuizen
Dankie Inette jy is so gemaklik en jy laat my kinders so gemaklik voel! Jy verstaan so goed wat ek vir jou verduidelik ek van hou en wil hê en doen altyd soveel moeite�dankie vrou jy ken my hart�
Reviewed on Facebook
Anneri Oosthuizen
Inette jy is een van die beste fotograwe wat ek nog ontmoet het. Jou fotos was amazing gewees. Was nog nooit so gemaklik gewees nie. Baie dankie. Ek sal jou aanbeveel vir enige iemand. #fotograafvandiejaar More...
Reviewed on Facebook