Loading...

Please wait ...

Healthy Maid logo logo
H

Healthy Maid

Suider-Paarl

(12)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (2)

See all

Reviews (12)

Leave a review
5/5

12 customer reviews

Loading...
6 February 2019

Baie dankie Healthy Maid en Franselene sê sy het baie geleer veral by die skoonmaak en instandhouding van toerusting indie huis.

Reviewed on Facebook

6 February 2019

Dankie Jurelma, van Healthy maid, vir ons tuisbesoek en opleiding. Die opleiding was omvattend, flink, professioneel en als met n smile! Hoewel Sherelene alreeds goud werd is in ons huishouding, het die opleiding haar benadering en beplanning verander. Sy voel sy het so baie geleer en is bemagtig om goed te doen waaroor sy skrikkerig/onseker was. Ek gaan julle vir almal aanbeveel wat wil investeer in hul huishouding!!! Def elke sent die moeite werd. Sterkte met jou besigheid More...

Reviewed on Facebook

6 February 2019

Baie dankie Healthy Maid vir die bemagtiging en opleiding van ons huishulpe! Christel en Katrina (wat al amper 60 is) doen nou hul huishoudelike take met die grootste trots. Jurelma was vriendelik, het ‘n mooi manier om aan die dames te verduidelik en het fluks saamgewerk! Welgedaan met ‘n puik diens en inisiatief xxx More...

Reviewed on Facebook

6 February 2019

Duisende dankies Jurelma! Heather het so baie geleer by jou en haar selfvertroue met al die huistakies maak dat sy regtig haar werk so deeglik doen! Dis wonderlik hoe heerlik skoon ons huis is en als in plek. Sy het jou opleiding baie geniet en is so dankbaar vir die geleentheid en als wat sy kon leer! Sy geniet haar werk nou baie meer verseker!! Baie baie dankie!! Ek sal Healthy Maid se dienste verseker aanbeveel! ��� More...

Reviewed on Facebook

6 February 2019

Baie dankie aan Healthy maid wat my verwagtinge oortref het!! Elke huishoudig kan baat om julle te gebruik. Ek was so beindruk met die manier hoe Jurelma die opleiding doen met so baie passie en duidelikheid. Sy werk saam met jou huishulp die dag en wys presies hoe om wat te doen. Sy demonstreer elke stap en vra gereeld vrae om seker te maak almal verstaan. Die kursus sluit self in n klomp skoonmaakmiddels met spesifieke lappies wat gebruik moet word vir spesifieke skoonmaak doeleindes . Hierdie kursus gaan self verder as net skoonmaak. Dit wys jou ook hoe om reg te stryk, beddens perfek op te maak en klere reg op te vou.

Weereens dankie!!!! Ek en Rachel het so baie geleer!
More...

Reviewed on Facebook

6 February 2019

Ek het dadelik geweet ek gaan van "Healthy Maid" gebruik maak nadat ek hul Facebook blad gesien het. Die meeste van ons het opleiding in die werk wat ons doen dis waarom ons dit kan doen. Daar word van ons huishulpe verwag om 'n goeie werk te doen maar hoeveel van hulle het opleiding in hierdie veld? Ek het gebruik gemaak van Healthy Maid sodat my huishulp presies kan weet wat van haar vewag word en hoe sy die werk moet doen. Jurlema het gekom en 'n voldag opleiding gedoen. Wat vir my die opvallendste was van die opleiding is dat Jurelma fisies saam met my huishulp gewerk het en vir Liz gewys het wat om te doen en hoe om dit te doen. Vandat Liz opleiding ontvang het is sy trots op haar werk aangesien sy bemagtig voel (en is) en baie goeie resultate kry van haar harde werk. Met stygende arbeidskoste is dit noodsaaklik dat produktiewe werk verrig word en dat daar seker gemaak word die persoon weet hoeveel produk om te gebruik en ook hoe om dit op duur huisware te gebruik. Met Healty Maid se opleiding word al hierdie dinge gedek. Ek is baie baie tevrede met die diens wat ek by Healthy Maid gekry het en gaan verseker weer van die diens gebruik maak in die toekoms en sal hulle ook aanbeveel vir elke huisvrou of werkende vrou wat 'n skoon en netjiese huis wil hê!!! More...

Reviewed on Facebook

6 February 2019

Excellent service and very friendly staff! Thank you so much!!

Reviewed on Facebook

6 February 2019

Absolutely brilliant! Thank you Jurelma for your enthusiasm and kind heart while teaching. Definitely a life changer for client and domestic helper

Reviewed on Facebook

6 February 2019

the healthy maid is wordful and it works very good clean fantastic I have first hand experience call now ladies and make point mint I love it it great an your house will be clean and fresh

Reviewed on Facebook

6 February 2019

We recently made use of the Healthy Maid service and could not be more happy with the result of their work. They were professional, on time and certainly went the extra mile to satisfy our requirements. Give it a go..you wont be dissapointed. Thanks Jurelma and team for a very pleasant experience! More...

Reviewed on Facebook

6 February 2019

Healthy maid recently came to do a full day of training with my housekeeper. She mentioned that I might only see the results in a few weeks from now as the housekeeper will focus on more deep cleaning. However after the first day I already noticed a different approach from my housekeeper.
My cupboards and appliances looked great. After coming home one day, I noticed how efficient my housekeeper was cleaning the filters in our dishwasher and how she knew what to do in each task. I am very satisfied and not only am I happy, my housekeeper performs with tremendous pride in the work she is currently doing.
More...

Reviewed on Facebook

6 February 2019

Healthy Maid was the best investment we've made in a long time!

I can not tell you how much I appreciate the order and pride that cleaning work is being done by our housekeeper after training was completed with Healthy Maid.
I have peace of mind that the bathroom germs and dirt do not end up in our kitchen, clothes are ironed to perfection and we feel like a king and queen in our own home.

Hard-to-clean areas are not seen as a shlep but rather treated as a challenge that can be overcome and a cleaning goal that has to be achieved.

Reheeha not only works with pride and confidence but seems to enjoy all that she has learned from Healthy Maid. Not to mention all the tips she received to make her work so much easier!

I definitely recommend Healthy Maid for moms who have enough other (little) people and tasks to focus on: This will make your frustrations disappear and your housework ten times easier and hassle-free. Not to mention the lovely fresh smell of clean linen in the house!

Thank you so much Healthy Maid for making our home a much better, safer and cleaner place to live in!
More...

Reviewed on Facebook