Loading...

Please wait ...

Reviews (10)

Leave a review
M

Martinique Nikkie Gerber

5 May 2019

Elzie is so vriendelik en laat 'n mens onmiddellik gemaklik voel! Atmosfeer en geselskap is awesome en die fotos is brilliant!!! Dankie vir jou spontane persoonlikheid dat jy ons spesiaal en gemaklik laat voel het met ons verlowings shoot. Veral daardie laggie wat jy gee! Kan nie wag om die trou fotos te sien wat nog gaan kom volgende jaar nie! More...

C

Claire Opperman

3 April 2019

I’m blown away by Elzie work! We couldn’t be happier with our engagement photos. I can’t wait for the wedding photos!

S

Shene Smit

7 February 2019

Ek kan nie vir jou beskryf hoe amazing mooi ons verlowings photoshoot is nie. Jy is mal oor wat jy doen, en dit is die beste!! Julle 2 is n great span, ek wens julle die beste toe vir julle toekoms!! Weereens, baie dankie vir die mooiste fotos ooit 51 daggies More...

J

June Fouche

6 February 2019

Baie goeie werk van n gorgeous lady xx

Jy gaan nog ver kom

S

Sophia Madelaine Ferreira

6 February 2019

Love her patience and willingness to go the extra mile! Definitely recommend her for ANY occasion!

C

Carien Swiegers Uys

12 January 2019

She is very dedicated to what she do and take pride in whatever she do.

E

Errol Gobey

7 January 2019

So professional and great value for money.

C

Conrad Kassier

13 December 2018

Good, and timely service for a recent workshop we held. Thanks from the UN Industrial Development Organization!

S

Sheney Scholtz

12 November 2018

Wil net se baie dankie aan Elzie en haar man vir die mooi fotos en video van ons groot dag. Dankie ook dat julle uit julle pad uit gaan om seker te maak als is perfek wat ons van julle af kry. Dankie Elzie jy het ons so gemaklik laat voel voor die kamera. Jy is uitgeknip vir die werk! More...

M

Maryke van Staden

22 August 2018

Thank you Elzie Janse Van Rensburg ! You are one of the best. We will forever treasure our baby's awesome photographs !

Photos (5)

See all