Loading...

Please wait ...

Epic Motion logo logo
E

Epic Motion

Upington

(8)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (4)

See all

Reviews (8)

Leave a review
5/5

8 customer reviews

Loading...
6 March 2019

�����

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Pragtige werk en fantastiese mense! Deliver baie vinnig ook�

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Lank gesoek vir n fotograaf wat kon doen wat ek in my kop gesien het ! So bly jy gaan ons liewe kinders afneem!

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Sjoe waar begin 'n mens... Ek dink jy en joline maak 'n goeie team en julle doen alles in julle vermoë om mens op mens se gemak te laat voel. .. Pieter jy neem beste fotos in upington met beste kwaliteit... Joline doen beste makeup en hare... Ek sal julle defnetief aan beveel as beste fotograaf in upington... Dankii vir al my mooi fotos ek love julle baie More...

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Pieter, jy en Joline maak n wenspan! Baie dankie vir julle geduld en moeite! Vyf sterre is te min!!

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Ekt nooit gedink ek kan so opgewonde voel oor fotos nie. Baie dankie Pieter jys n stêr! Mag die Here jou besigheid bonatuurlik seën.

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Pieter Monte van wyk, jy en Joline de Wit maak uitstekende span. Jul fotos die beste wat ek nog ooit gesien het. Jul doen soveel om die beste uit elke persoon uit te beeld in jul fotos. wow wow wow

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Jul foto's is absoluut fantasties! Baie dankie Pieter en Joline vir julle tyd en geduld met ons tweetjies. Ons is geweldig beindruk met die foto's en sien sommer byvoorbaat uit na die volgende shoot! Welgedaan!

Reviewed on Facebook