Loading...

Please wait ...

Butterfly Blossoms Photography logo logo
B

Butterfly Blossoms Photography

Witbank

(20)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (11)

See all

Reviews (20)

Leave a review
5/5

20 customer reviews

Loading...
8 February 2019

ek het my shoot geniet dit was ongelooglik baie lekker

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Baie dankie vir ons mooi fotos, al was dit nie maklik nie het jy pragtige fotos geneem.Dankie vir jou geduld met kinders en jou vriendelikheid.

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Baie dankie vir ons gesin sè kiekies, Jys awesome �

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Profesioneel, baie gemaklik. Fun fun fun!!!! 2 great ladies

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Dankie vir die mooi memories....dit is verskriklik mooi.

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Dankie baie vir die lovely shoot ! Kan nie wag om my matriek fotos te sien nie ... Ek sal jou beslis weer gebruik ! You are a star * ��

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Defnintief een van die lekkerste foto sessies saam julle gehad.. Was so gemaklik.. Vriendelike fotograwe met oulike idees. . Doen ook baie moeite.. Julle is oulik!! More...

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Wat n oulike fotograaf op ha gemak en maklik om mee te werk aangesien n mens n klein lyfie het wat nie altyd lus het om te maak soos jy se nie. Natural is beautiful.

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Baie dankie vir n wonderlike tydjie. Moet se jy het jouself oortref. Fotos is wonderlik.

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Wow!!! Jy het so n pasie en liefde vir fotos neem. Ek sal jou vir enige iemand aanbeveel. Die fotos is natuurlik en mooi en nie oor-edit nie. Ek is mal daaroor. Dankie nella!!!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Wow!!! Had an AMAZING time with this lady!!! She just makes you feel so comfortable and keep smiling the whole time! Really enjoyed it! ���

Just got our photos today........ WOW!!!! THEY ARE AWESOME!!!! Baie baie dankie!!! Ons is gek oor dit! Jy mag maar aanhou dit doen want dit is perfek!!! Sal jou ENIGE tyd verwys!!! Jy het n super special talent!!!
More...

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Dit was regtig n baie lekker middag saam met Butterfly Blossoms ons almal het ons gatte uit geniet , baie gelag en grappies gemaak. Annelle het ons so gemaklik laat voel het somme gevoel sy is deel van ons.
Kan enige iemand aanbeveel om haar te kontak om jul "shoot"te doen vir jul
Gaan defnitief j weer kontak
More...

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Vet pret gewees, al was sussie so onvoorspelbaar �. Baie dankie Annelle!!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

You have great talent,pictures are beautifully captured!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Amazing work and an amazing personality with exquisite work ethic.

Reviewed on Facebook

8 February 2019

You are amazing! I had so much fun. You have great ideas for props and poses. You made me feel comfortable!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Thank you so much for all your effort, your props,smile and people skills made our function perfect!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Had an amazing family shoot today, so comfortable and easy. Very professional and open to ideas. loved every minute of it

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Had such an awesome time doing the shoot today! Felt very comfortable and natural!!! Loved every second of it ��� you're awesome!!!!

Reviewed on Facebook

8 February 2019

Had an awesome time during our fun shoot. As a first-timer family, had us feeling comfortable and relaxed in front of the camera. Thank you!! **

Reviewed on Facebook