Loading...

Please wait ...

Beauteous Eyes Professional Hair & Makeup logo logo
B

Beauteous Eyes Professional Hair & Makeup

Lady Selborne

(13)
This professional is currently unavailable.
You can request reply and they will reach out as soon as they can.

Photos (5)

See all

Reviews (13)

Leave a review
5/5

13 customer reviews

Loading...
6 March 2019

Baie goeie diens en Bernadette weet wat sy doen!

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Bernadette het my soos n prinses laat Kyk en voel op y trou dag. Baie Dankie vir al jou moeite! Ek Sal jou beslis aanbeveel!

Reviewed on Facebook

6 March 2019

definitief no 1 makeup artist. ek beveel haar aan sy weet wat sy doen, en dit wat jy graag wil he doen sy maar net better

Reviewed on Facebook

6 March 2019

My hare en make up het stunning gelyk ek het dit gelove. Ek sal hulle defenitief recommend.

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Beveel hulle enige tyd aan, hulle neem hulle tyd is als wat hulle doen sodat dit perfect is, julle is stunning.

Reviewed on Facebook

6 March 2019

BEAUTIFUL ! i loved it ! mY make up het stunning gelyk ! Ek ontvang orals komplimente van almal ! ek was tevrede met elke gedeelte . Sy is self n wonderlike persoon! � Bernadette jy het alles stunning gedoen van grimering ��� More...

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Dankie dat julle my trou dag so spesiaal gemaak het. Ek het so beautiful gevoel en soveel komplimente gekry. Ek sal julle vir enige iemand aanbeveel.

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Voel altyd so mooi as jy my make-up doen. Baie dankie vir en my ma se mooi maak sessie vir ons mother daughter shoot, sal verseker weer terug kom vir nog. Kan nie wag vir ons fotos nie. My ma het baie mooi gelyk en natuurlik is ek soos altyd baie tevrede met my make-up. #magichands More...

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Ek is so bitter dankbaar ek het julle raakgeloop. Dankie dat julle my hare en grimering so ongelooflik mooi gedoen het vir my trial en my troudag. Dis die heel lekkerste wanneer my mooiste uitgebring word en mense kan sien hoe my "look" my smile net soveel mooier laat lyk en voel. Ek sal julle aanbeveel vir almal en julle is so na aan my hart. Julle sal ewig 'n plek daarin hou. Baie baie dankie Bernadette en Treve More...

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Hier is 'n paar fotos solank....

Ons sal vroeg volgende week vir jou die fotograaf se fotos stuur, sy het baie mooi fotos geneem.

Baie dankie julle was wonderlik!!! Karlien se hare en grimering het so pragtig gelyk, en dit het heelaand gehou!! Deur die reën en al �

Alles was 'n sukses!!

En sy het haar aand baie geniet.


Baie dankie, vir al julle moeite ons waardeer dit opreg���
More...

Reviewed on Facebook

6 March 2019

Extremely well done...picture perfect 10/10. want their address

Reviewed on Facebook

6 March 2019

In love with my Vogue 6D microblading!!! Would highly recommend the makeup and microblading! Thanks for having pride in your work and use quality products�

Reviewed on Facebook

6 March 2019

I used Beauteous Eyes for my hair and makeup for my wedding as well as for my mom and friend. I am absolutely amazed at how I looked on my special day! Both my hair and makeup were exacetly how I imaged it and so much more! I will definitely be using you guys again and highly recommend them to anyone who wants to look particularly gorgeous on their special day!!!! More...

Reviewed on Facebook