Loading...

Please wait ...

Anni Photography logo
A

Anni Photography

Nelspruit, South Africa

(7)
Anni Photography logo
A

Anni Photography

Nelspruit, South Africa

(7)

Reviews (7)

Leave a review
L

Lené Lutherine

26 April 2019

Professional, natural and authentic photography style.

D

Din-mari Van Rhyn

12 March 2019

Anni jy doen n puik werk! Ek sal jou aanbeveel enige tyd jys rustig met die kids as dit kom om af te neem. Dis altyd fun!!!! Detail van n foto is vir my baie belangrik en ek sien dit in elke foto wat jy geneem het baie baie dankie! More...

M

Michelle Leach

25 February 2019

Anni se fotos is opwindend, en altyd vol energie. Sy is gemaklik met almal en hou almal gemaklik met die kamera. Haar foto's is uitstekend maak nie saak die aard, van soet babas tot besige woelwaters, modelle of ons gewones. Sy is net uit en uit die beste!!

R

Rina De Beer Rossouw

6 October 2016

Anri jou fotos is pragtig. Ek sal jou enige tyd aanbeveel. Jy doen puik werk.

M

Marga Labuschagne

2 April 2016

Sal defnitief weer saam jou werk! Love die fotos

C

Candy Hollander

5 March 2015

Your work is super and we will be doing more family shoots with you again thats forsure

D

Desiree Burger Eloff

30 August 2014

Mal oor jo foto‘s

Photos (3)

See all