Loading...

Please wait ...

Alicia Buckle Hair and Make-up logo
A

Alicia Buckle Hair and Make-up

Stellenbosch

(4)
Alicia Buckle Hair and Make-up logo
A

Alicia Buckle Hair and Make-up

Stellenbosch

(4)

Reviews (4)

Leave a review
E
7 February 2019

Alicia is absoluut fantasties, Ek was bevoorreg om die moeder te wees van my pragtige dogter Mariné Hadjidakis se troue en Alicia het ons grimering en hare gedoen.

M
7 February 2019

Ek het te min woorde om te beskryf hoe spesiaal Alicia is! Sy is amazing en enige bruid sal so bevoorreg wees om haar te laat mooi maak vir die groot dag deur Alicia en haar span ���

J
7 February 2019

Alicia Buckle is one extremely talented hair and make-up artist and absolutely love working with her for any wedding celebration!

L
7 February 2019

Baie,baie dankie Alicia dat jy jou towergrimeerkwas oor ons gevee het om ons op ons mooiste te laat lyk en voel op die troudag! Dit was so n voorreg om deur jou grimeer te word maar meer ook om jou pragtige menswees te kon beleef! Jy is n besondere mens met soveel talente,mag jy net nog meer bereik met jou loopbaan vorentoe! More...

Photos (2)

See all